Bill Thompson (stemakteur)

Bill Thompson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William H. Thompson
Geboorte (1913-07-08)8 Julie 1913
Sterfte 15 Julie 1971 (op 58)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1934–1971
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill Thompson (8 Julie 1913 – 15 Julie 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Alice in Wonderland (1951), Peter Pan (1953), Lady and the Tramp (1955), en Sleeping Beauty (1959).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search